Skip to product information
1 of 1

Owen Salmon

N Saak Van Liefde Of Dood

N Saak Van Liefde Of Dood

Regular price R 285.00 ZAR
Regular price Sale price R 285.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

Afrikaans:
Peter Truman is ’n geliefde gesinsman en leidende figuur in die Kaapse regsgemeenskap, ’n man
alom geloof en bewonder. Nou moet hy binne enkele dae getuig in die geregtelike ondersoek na die
geheimsinnige dood van sy gesin se au pair. Die verhaal van ’n Saak van Liefde of Dood word deur
twee lense vertel, een in die hede en die ander terugskouend.
Dit peil die kragtige, duister demone uit Peter se verlede wat hy gedwing word om in die gesig te staar
onderweg na sy grootste persoonlike oorwinning.
English:
’n Saak van Liefde of Dood tells the story of Peter Truman, a beloved family man and leading figure in
the Cape legal community, a man widely praised and admired. Now, within a matter of days, he must
testify in the judicial inquiry into the mysterious death of his family’s au pair.
The story is told through two lenses: one set in the present and the other in retrospect.
It explores the powerful, dark demons from Peter’s past that he is forced to confront on his way to his
greatest personal victory

Author(s): Salmon , O
Publication year: 2026
Pages: 288
Publisher: Owen Salmon
ISBN: 9781049278308
View full details