Maklike Antwoorde Op Ongemaklike Vrae
Maklike Antwoorde Op Ongemaklike Vrae
Regular price
R 105.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 105.00 ZAR
Unit price
/
per
Kinders wil en moet vandag baie vroeër as wat die geval was met hul ouers weet wat die antwoorde is op vrae oor fisiese veranderings tydens puberteit en verwante kwessies. Hulle raak vroeër bewus van hul seksualiteit, raak vinniger groot en bereik puberteit vroeër as ooit vantevore. Tog vermy baie ouers steeds seksopvoeding of ignoreer dit heeltemal vanweë hul eie onkunde of vrese. Hierdie boek is die antwoord!
Share
Publisher: Metz Press
ISBN: 9781920268282
View full details
ISBN: 9781920268282