Modjaji Books

HESTER SE BROOD

HESTER SE BROOD

Regular price R 330.00 ZAR
Regular price Sale price R 330.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

Hester se Brood is gesetel in ’n dorpie in die Klein Karoo, waar Hester van der Walt brood in ’n houtbakoond vir die plaaslike mark bak. Soos twee groot geeste van weleer, C. Louis Leipoldt en Martin Versveld, het sy ’n diepgewortelde, intuïtiewe aanvoeling vir die konneksie tussen siel en kos; veral kos wat met sorg, volgens tradisionele beginsels en metodes, voorberei word. Saam met gulhartige porsies sielskos, verskaf hierdie earlike (en heerlike) plat-op-die-aarde boek ook resepte


wat jou gaan wys hoe om klasieke Europese brode, soos ciabatta, focaccia, kitke en baguettes te bak, asook plaaslike gustelinge, soos outydse soetsuurdeegbrood. ’n Fyn sin vir humor, en ’n groot waardering vir die magiese spel tussen vuur en hout, graan en sout, water en gis en tyd – die basiese elemente wat nodig is om goeie brood te bak – maak hierdie boek net so onweerstaanbaar soos die reuk van brood, kraakvars uit die oond.


(English)
Hester’s se Brood is an honest and delicious, down to earth book that tells of Hester van der Walt’s passion for baking bread, especially sour dough breads. Set in McGregor in the Klein Karoo where she bakes bread in a wood-fired oven, this book reflects Hester’s intuitive feeling for the connections between the soul and food, particularly food that is prepared with care, according to traditional principles and methods. Hester se Brood is infused with a fine sense of humour, helpful hints and mouth-watering recipes. It’s a book as irresistible as the smell of bread fresh from the oven.

Author(s): Van Der Walt, H
Publication year: 2026
Pages: 188
Publisher: Modjaji Books
ISBN: 9781920590369
View full details