Skip to product information
1 of 1

SOS Woman and Children Foundation

Dorsles in die Nama-Karoo: Kort stories

Dorsles in die Nama-Karoo: Kort stories

Regular price R 229.00 ZAR
Regular price Sale price R 229.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

“... So na ’n rukkie het hy al skoon vergeet van die gewonde rubberslang in sy broeksak en die plan wat hy daarmee het. Met die versit van sy staan teen die bakkie gly die slang so halfnek uit sy broeksak uit.

Die manne begin gil: “Slang, my Lanie, slang!”

Met sy beste blitsigheid gooi Koos sy lyf so oor die bakkie se voorneus, bedek met sy regterarm sy nek en kop en met die linkerhand trek hy sy kroonjuwele hoog op, want dis mos darem Ann se trougeskenk.

Nou skree Koos vir die manne: “Manne gooi, maar gooi om dood te gooi.”

Soos wat die klippe om hom reën, ruk hy sy been op en die geelslang val op die grond. In daardie stadium is Koos verniel van die steniging ...”

A collection of short stories inspired by the authors childhood in the Nama Karoo.

Author(s): Schalk Theart
Publication year: 2022
Pages: 142
Publisher: SOS Woman and Children Foundation
ISBN: 9781920706265
View full details