Skip to product information
1 of 1

SOS Woman and Children Foundation

Bybelstudie Reeks Volume 1: Wellus-gees, Jesebel-gees, Narsis

Bybelstudie Reeks Volume 1: Wellus-gees, Jesebel-gees, Narsis

Regular price R 249.00 ZAR
Regular price Sale price R 249.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

Dit is Pastoor Des se Bybelstudie Reeks wat elke aand uitgestuur word, wat die inspirasie is vir die Bybelstudieboek Reeks. Die Bybelstudie word uitgestuur aan ongeveer 17 000 mense (September 2021 se getalle). Pastoor Des het ’n gawe om die Woord te verduidelik sodat almal in die gesin dit kan verstaan. In Volume 1 van die reeks kyk ons na die Wellus-gees, Jesebel-gees en Narsis. Dit gaan ons nou anders na ons probleme laat kyk, want ons weet nou daar is ’n gees wat agter iets sit. Efesiërs 6 sê immers ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose magte in die lug. Daar is geeste wat die kerk infiltreer, dit kan jou man, jou vrou, jou kinders, jou base, teen jou draai. Ons kyk nou na die gees agter die probleem en nie na die persoon nie. Die doel van die boek is om die geeste te identifiseer in jou huis, in jou familie, in jou vriendekring, by die kerk ensovoorts. Volume 1 is die eerste boek in ’n reeks van boeke. In volume 2 gaan ons kyk na die Keuses en Besluite Reeks en Soek eers die Koninkryk van God Reeks.

Author(s): Desmond Wessels
Publication year: 2021
Pages: 168
Publisher: SOS Women & Children Foundation
ISBN: 9781928489962
View full details