Skip to product information
1 of 1

Metz Press

Dekoratiewe Kuns

Dekoratiewe Kuns

Regular price R 95.00 ZAR
Regular price Sale price R 95.00 ZAR
Sale Out of stock
Tax included.

Hierdie boek oorbrug die gaping tussen kuns en handwerk en verduidelik maklike hand-werk-tegnieke wat enigeen kan gebruik om oorspronklike kunswerke te skep. Leer hoe om op ’n verskeidenheid oppervlakke met enigiets van die tradisionele akriel- en olieverf tot kraakvuller, sement en sand moderne blok-kuns te skep. Treffende foto’s van al die voltooide projekte, vergesel van duidelike stap-vir-stap aanwysings en nabyskote, wys jou hoe en sal die sluimerende kunstenaar in jou laat ontwaak. Benewens die onweerstaanbare projekte, is daar inligting oor basiese tegnieke, kleur, tekstuur-mediums, kleefmiddels, oplosmiddels, afwerkings en verseelmiddels, asook ’n nuttige woordelys van tegnieke en apparaat. Die boek bevat die gewildste projekte uit Kitskuns, Slimkuns en Blitskuns. 

Author(s): Monique Day-Wilde and Angie Franke
Publication year: 2016
Pages: 128
Publisher: Metz Press
ISBN: 9781928201892
View full details