1
/
of
1
Metz Press
Kunsprojekte Met Gemengde Media
Kunsprojekte Met Gemengde Media
Regular price
R 95.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 95.00 ZAR
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Kunsprojekte met gemengde media kombineer tekstuur, lyn en kleur op 'n unieke manier deur middel van collage, gewysigde kuns en montage, en maak hierdie gewilde kunsvorm vir almal toeganklik. Die treffende laag-op-laagprojekte waarvoor tallose tegnieke gebruik word, sal jou inspireer om te eksperimenteer, en jou eie skeppingsdrang laat ontwaak. Die pragfoto's van die oorspronklike kunswerke is daar vir plesier en om van te leer. Die boek dien ook as 'n heerlike bron van ontwerp-idees om jou skeppende selfvertroue 'n stewige hupstoot te gee al dink jy dat jy nie kan teken nie.Β
Share
Publication year: 2011
Pages: 144
Publisher: Metz Press
ISBN: 9781920479077
Dimensions: 19.3 x 1.5 x 26.01 cm
View full details
Pages: 144
Publisher: Metz Press
ISBN: 9781920479077
Dimensions: 19.3 x 1.5 x 26.01 cm
